Romeine 11:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o, DIEPTE van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë!

Romeine 11

Romeine 11:24-36