Romeine 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want omdat hulle die geregtigheid van God nie ken nie en hulle eie geregtigheid probeer oprig, het hulle hul aan die geregtigheid van God nie onderwerp nie.

Romeine 10

Romeine 10:1-7