Romeine 1:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang.

Romeine 1

Romeine 1:26-31