Romeine 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.

Romeine 1

Romeine 1:9-18