Rigters 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het al die burgers van Sigem en die hele huis Millo bymekaargekom en Abiméleg gaan koning maak by die terpentynboom van die gedenkteken wat by Sigem is.

Rigters 9

Rigters 9:1-15