Rigters 9:54 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe roep hy gou die dienaar, sy wapendraer, en sê vir hom: Trek jou swaard uit en maak my van kant, dat hulle nie van my kan sê: ’n Vrou het hom gedood nie. Daarop het sy dienaar hom deurboor, en hy het gesterwe.

Rigters 9

Rigters 9:47-57