Rigters 9:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy die manskappe geneem en hulle in drie dele verdeel en ’n hinderlaag opgestel in die veld; en toe hy sien dat die mense die stad uittrek, val hy op hulle aan en verslaan hulle.

Rigters 9

Rigters 9:34-51