Rigters 9:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Sebul vir hom: Waar is nou jou mond waarmee jy gesê het: Wie is Abiméleg, dat ons hom sou dien? Is dit nie die manskappe wat jy verag het nie? Trek nou tog uit en veg teen hulle!

Rigters 9

Rigters 9:35-47