Rigters 9:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan kan u in die môre vroeg as die son uitkom, u gereed hou en ’n aanval teen die stad maak; en as hy met die manskappe wat by hom is, uittrek na u toe, handel dan met hom na bevind van sake.

Rigters 9

Rigters 9:29-37