Rigters 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar so nie, laat daar dan vuur uitgaan uit Abiméleg en die burgers van Sigem en die huis Millo verteer; en laat daar vuur uitgaan uit die burgers van Sigem en uit die huis Millo en Abiméleg verteer.

Rigters 9

Rigters 9:12-26