Rigters 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die steekdoring het vir die bome gesê: As julle in waarheid my as koning oor julle salf, kom dan, skuil in my skaduwee; maar so nie, laat daar dan vuur uitgaan uit die steekdoring en die seders van die Líbanon verteer.

Rigters 9

Rigters 9:9-24