Rigters 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Gídeon het gekom by die Jordaan, en hy en die driehonderd man wat by hom was, het oorgetrek, moeg en besig om te agtervolg.

Rigters 8

Rigters 8:1-7