Rigters 8:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Gídeon antwoord hulle: Ek wil nie oor julle heers nie, en ook my seun mag nie oor julle heers nie: die Here sal oor julle heers.

Rigters 8

Rigters 8:21-30