Rigters 8:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het Seba en Sálmuna gevra: Wat vir manne was dit wat julle by Tabor gedood het? En hulle antwoord: Soos u, so was hulle: elkeen van gestalte koninklike seuns.

Rigters 8

Rigters 8:16-24