Rigters 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Seba en Sálmuna was toe in Karkor, en hul leër by hulle, omtrent vyftienduisend, al wat oor was uit die hele leër van die kinders van die Ooste; maar die gesneuweldes was honderd-en-twintigduisend man wat die swaard kon uittrek.

Rigters 8

Rigters 8:6-14