Rigters 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE sê die manskappe van Efraim vir hom: Wat is dit wat u ons aangedoen het, dat u ons nie geroep het toe u weggetrek het om teen die Midianiete te veg nie? En hulle het heftig met hom getwis.

Rigters 8

Rigters 8:1-6