Rigters 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop neem hulle die padkos van die manskappe en hulle ramshorings in hul hand; en hy het al die manskappe van Israel laat gaan, elkeen na sy tente toe; maar die driehonderd man het hy agtergehou, terwyl die laer van die Midianiete onderkant hom in die laagte was.

Rigters 7

Rigters 7:3-12