Rigters 7:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die driehonderd op die ramshorings blaas, het die Here die swaard van die een teen die ander gerig, ja, in die hele laer; en die laer het gevlug na Bet-Sitta, na Seréda toe, tot by die oewer van Abel-Mehóla by Tabbat.

Rigters 7

Rigters 7:21-25