Rigters 6:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het die Here ’n profeet na die kinders van Israel gestuur, en dié het vir hulle gesê: So spreek die Here, die God van Israel: Ek self het julle laat optrek uit Egipte en julle uit die slawehuis uitgelei

Rigters 6

Rigters 6:1-13