Rigters 6:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het al die Midianiete en Amalekiete en die kinders van die Ooste aanmekaargesluit en deurgetrek en in die laagte van Jísreël laer opgeslaan.

Rigters 6

Rigters 6:26-40