Rigters 6:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die manne van die stad vir Joas: Bring jou seun uit, hy moet sterwe, omdat hy die altaar van Baäl omgegooi het, en omdat hy die heilige boomstam wat daar langsaan gestaan het, afgekap het.

Rigters 6

Rigters 6:20-39