Rigters 6:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Gídeon tien man van sy dienaars geneem en gedoen soos die Here aan hom gesê het; maar omdat hy te bang was vir sy familie en vir die manne van die stad, om dit oordag te doen, het hy dit in die nag gedoen.

Rigters 6

Rigters 6:20-29