Rigters 6:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe bou Gídeon daar ’n altaar vir die Here en noem dit: Die Here is vrede! Dit staan vandag nog daar by Ofra van die Abiësriete.

Rigters 6

Rigters 6:18-27