Rigters 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Midianiete het die oorhand oor Israel gekry; vanweë die Midianiete het die kinders van Israel vir hulle die slote gemaak wat op die berge is, en die gate en die bergvestings.

Rigters 6

Rigters 6:1-3