Rigters 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe draai die Here na hom toe en sê: Gaan in hierdie krag van jou en verlos Israel uit die hand van die Midianiete. Is dit nie Ek wat jou stuur nie?

Rigters 6

Rigters 6:13-21