Rigters 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek het aan julle gesê: Ek is die Here julle God; julle mag die gode van die Amoriete in wie se land julle woon, nie vrees nie. Maar julle het nie na my stem geluister nie.

Rigters 6

Rigters 6:2-20