Rigters 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Here, toe U uitgetrek het uit Seïr, toe U voortgestap het uit die veld van Edom, het die aarde gebeef, ook het die hemel gedrup, ook het die wolke water gedrup.

Rigters 5

Rigters 5:1-9