Rigters 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Uit Efraim, die wat hulle wortel in Ámalek het; Benjamin, agter jou aan onder jou manskappe; uit Magir trek die aanvoerders af, en uit Sébulon die wat met die werwerstaf uittrek;

Rigters 5

Rigters 5:4-18