Rigters 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Word wakker, word wakker, Debóra! Word wakker, word wakker, hef ’n lied aan! Staan op, Barak! en voer jou gevangenes weg, seun van Abinóam!

Rigters 5

Rigters 5:3-13