Rigters 4:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, terwyl Barak Sísera agtervolg, gaan Jael uit hom tegemoet en sê vir hom: Kom, en ek sal u die man wys wat u soek; en toe hy by haar inkom, lê Sísera daar dood, met die pen deur die slaap van sy hoof!

Rigters 4

Rigters 4:17-24