Rigters 4:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vlug Sísera te voet na die tent van Jael, die vrou van Heber, die Keniet; want daar was vrede tussen Jabin, die koning van Hasor, en die huis van Heber, die Keniet.

Rigters 4

Rigters 4:12-18