Rigters 3:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom ná hom Samgar, die seun van Anat, wat van die Filistyne seshonderd man met ’n osdrywerstok verslaan het; en ook hy het Israel verlos.

Rigters 3

Rigters 3:28-31