Rigters 3:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net toe hy uitgegaan het, kom sy dienaars; en toe hulle sien en kyk: die deure van die bo-kamer was gegrendel, sê hulle: Hy is seker besig om sy voete te bedek in die koel kamer.

Rigters 3

Rigters 3:17-31