Rigters 3:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar hy self het omgedraai by die gesnede beelde wat by Gilgal was, en gesê: Ek het ’n geheime opdrag aan u, o koning! Dié sê toe: Stil! En almal wat by hom staan, het van hom af weggegaan buitentoe.

Rigters 3

Rigters 3:9-23