Rigters 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy versamel by hom die kinders van Ammon en Ámalek. Daarop het hy weggetrek en Israel verslaan, en hulle het die Palmstad in besit geneem.

Rigters 3

Rigters 3:9-16