Rigters 21:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het gesê: Wie is daar van al die stamme van Israel wat nie opgegaan het na die vergadering, na die Here toe nie? Want daar was ’n plegtige eed teen die een wat nie opgaan na die Here in Mispa nie — hy moet sekerlik gedood word.

Rigters 21

Rigters 21:1-15