Rigters 21:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die manskappe in Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem verhef en geween met ’n groot geween

Rigters 21

Rigters 21:1-5