Rigters 21:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Benjamin in dié tyd teruggekom; en hulle het die vroue wat hulle uit die vroue van Jabes in Gílead in die lewe behou het, aan hulle gegee, maar só was daar vir hulle nie genoeg nie.

Rigters 21

Rigters 21:12-24