Rigters 20:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan die manne van Israel terug na die kinders van Benjamin en verslaan hulle met die skerpte van die swaard, sowel mense as diere en alles wat voorgekom het; ook al die stede wat hulle aangetref het, het hulle aan die brand gesteek.

Rigters 20

Rigters 20:47-48