Rigters 20:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die gesneuweldes van Benjamin op dié dag was vyf-en-twintigduisend man wat die swaard uittrek, en dit almal dapper manne.

Rigters 20

Rigters 20:40-48