Rigters 20:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die manne van Israel omgedraai in die geveg; en die Benjaminiete het begin om onder die manne van Israel sommige neer te slaan, omtrent dertig man, want hulle het gedink: Hy is regtig heeltemal voor ons verslaan soos in die vorige geveg.

Rigters 20

Rigters 20:31-41