Rigters 20:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En tienduisend uitgesoekte manne uit die hele Israel het teenoor Gíbea vandaan gekom, en die geveg was hewig; maar Benjamin het nie gemerk dat die onheil hulle sou tref nie.

Rigters 20

Rigters 20:24-37