Rigters 20:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het klaargemaak en opgetrek na Bet-el en God geraadpleeg; en die kinders van Israel het gesê: Wie van ons moet eerste optrek om te veg teen die kinders van Benjamin? Toe sê die Here: Juda eerste.

Rigters 20

Rigters 20:8-22