Rigters 20:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE het al die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, van Dan tot Berséba, saam met die land Gílead, byeengekom by die Here in Mispa;

2. en die hoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van die volk van God gaan staan — vierhonderdduisend man te voet wat die swaard uittrek.

Rigters 20