Rigters 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar terwyl hulle op die vierde dag vroeg in die môre opstaan en hy klaarmaak om weg te gaan, sê die vader van die jong vrou vir sy skoonseun: Versterk jou hart met ’n stukkie brood, en daarna kan julle weggaan.

Rigters 19

Rigters 19:1-13