Rigters 19:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe haar heer die môre opstaan en die huisdeure oopmaak en uitgaan om sy reis voort te sit — kyk, daar lê die vrou, sy byvrou, voor die ingang van die huis met haar hande op die drumpel.

Rigters 19

Rigters 19:17-28