Rigters 19:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy hom in sy huis ingebring en aan die esels voer gegee; en nadat hulle hul voete gewas het, het hulle geëet en gedrink.

Rigters 19

Rigters 19:15-28