Maar sy heer sê aan hom: Ons kan nie uitdraai na ’n vreemde stad waar nie van die kinders van Israel is nie, maar ons moet verbytrek tot by Gíbea.