Rigters 18:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was geen redder nie, want dit was ver van Sidon af en hulle het met niemand gemeenskap gehad nie: dit het in die dal gelê wat by Bet-Rehob behoort. Hulle bou toe die stad weer op en woon daarin,

Rigters 18

Rigters 18:25-31