Rigters 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: My gode wat ek gemaak het, het julle weggeneem saam met die priester, en julle trek weg; wat het ek nou oor? En hoe kan julle dan vir my sê: Wat is dit met jou?

Rigters 18

Rigters 18:14-31